Contact
Head Office (Port Elizabeth)
Western Cape (Caledon)
Eastern Cape (Middelburg)
Kwazulu Natal (Harrismith)
Mpumalanga (Ermelo)
Free State (Bloemfontein)
Northern Cape (Carnarvon)
Shearing Department (Bloemfontein)
Communal Production Advisors
Events
News
Newsletters
Wool Farmer
Insurance
Membership
Woolen Products
Farmer Development
About
Leadership, Operational reports & Structure
History of NWGA and Wool Industry
Our Partnerships
Previous Congresses
2019 CONGRESS
Home
MENU
Home
About
Leadership, Operational reports & Structure
History of NWGA and Wool Industry
Our Partnerships
Previous Congresses
2019 CONGRESS
Farmer Development
Woolen Products
Membership
Insurance
Wool Farmer
News
Newsletters
Events
Contact
Head Office (Port Elizabeth)
Western Cape (Caledon)
Eastern Cape (Middelburg)
Kwazulu Natal (Harrismith)
Mpumalanga (Ermelo)
Free State (Bloemfontein)
Northern Cape (Carnarvon)
Shearing Department (Bloemfontein)
Communal Production Advisors
Breeding, Selection & Reproduction
2018 BEST CLASSED WOOL CLIP WINNER
Published on 2019-10-15
Wolboer / Wool Farmer spoke to Dallas Bradfield, winner of the 2018 Best Classed Clip competition, on what it takes to become the best. The most crucial factor for Bradfield is to assemble a well-trained and supervised staff and shearing team who understand the importance of lo...
Read more...
WOLBEDRYF SE KODE VIR BESTE PRAKTYKE (KVBP)
Published on 2019-05-15
Sedert die vroeë 2000's het wol begin wegbeweeg van die kommoditeitsmark en in 'n spesialiteitsmark gevestig begin raak. Die gevolg hiervan is dat die eindverbruiker al meer vrae vra oor die produksieprosesse van wol. Die eindverbruiker het, wêreldwyd en in byna alle bedrywe, 'n verbru...
Read more...
DROOG EN SOOG VAN OOIE
Published on 2018-12-04
In 'n radio-onderhoud tussen Landbouradio en Bom Louw, NWKV Produksie Adviseur, gee hy praktiese raad waar gebruik gemaak word van die Droog en Soog van ooie, 'n handige en maklike manier as deel van seleksieproses om speenpersentasie te verhoog. Bom se praatjie strek vanaf minute 12:34 ...
Read more...
CONTINUATION OF THE GENETIC IMPROVEMENT PROJECT
Published on 2018-11-28
During August 2018, the NWGA was still waiting for Government to announce its decision regarding the continuation of the genetic improvement project. This process has been delayed for months after the initial application for the project to continue was already submitted in December 2015.&...
Read more...
WAT IS DIE BESTE MANIER OM NA WOLSKAPE OOR TE SKAKEL?
Published on 2018-11-21
Wolskaapboerdery is tans op 'n hoogtepunt. Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoe pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se Produksie Adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat produsente met die besluit sal help. Lees vo...
Read more...
FOLLOW THESE GUIDELINES WHEN DOSING LAMBS
Published on 2018-09-03
Every sheep farmer strives to get his or her sheep onto the market sooner and earn more money. Jannie Fourie gives useful guidelines to help with that. As lambs have not yet developed an effective immune system, it is crucial to dose preventively. Article Farmers Weekly November 2016...
Read more...
BESTUUR RAMME VIR MEER LAMMERS
Published on 2018-08-29
Ramme verteenwoordig 'n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie kapitale uitleg, skryf dr. Frans Jooste, veearts en skaapboer. Hier gee hy raad vir die bestuur van ramme. Artikel Wolboer 2013
Read more...
PERFEKTE PLASENTA ONTWIKKELING
Published on 2018-07-30
Die ontwikkeling en grootte van die plasenta in 'n ooi is om verskeie redes belangrik. Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling. Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid bepaal die melkproduksiekapasiteit van die ooi. ...
Read more...
DIE STRUKTUUR VAN JOU DIERE: so interpreteer jy BLUP-TEELWAARDES
Published on 2018-07-30
Die groot waarde van beste liniere onsydige beraming (BLUP)-teelwaardes le daarin dat dit waardevolle inligting verskaf oor ekonomies belangrike eienskappe aan die hand waarvan besluite geneem kan word. Artikel deur Jan Louis Venter
Read more...
Guidelines for livestock farming
Published on 2018-07-11
Guidelines for Livestock Farming - Third and final edition (2015) Riglyne vir Veeboerdery - Derde en finale uitgawe (2015)
Read more...
MEASURING WOOL: FROM MICRONMETER TO FIBRELUX
Published on 2018-06-22
We have long known that the mean fibre diameter (fineness) is the main quality and price determining factor for apparel-type wool, making it paramount for wool farmers in terms of breeding, classing, economical returns and other farm management objectives. Article Wool Farmer 2014 by Prof...
Read more...
REIK NA 'N GOEIE VAG VAN GEHALTE
Published on 2018-06-22
Die evalueringstelsel van Cape Wools SA vir die beste ekonomies geklasseerde skeersel dra by tot beter gehalte en skeerselvoorbereiding. Dit vestig ook die trots dat die skeersel besoedelvry en volgens NWKV klasstandaarde en die korrekte bestuurspraktyke aan kopers aangebied word. Die st...
Read more...
INTENSIEWE LAMSTELSELS
Published on 2018-05-23
As gevolg van verandering in klimaat en die feit dat droogtes in die Sentrale Karoo die afgelope 7 jaar, die nuwe normaal geraak het, is boere genoodsaak om te gaan kyk na veranderinge om nuwe dimensies in hul skaapboerdery te bewerkstellig. Pieter van Zyl, skaapboer in die Karoo vertel hoe la...
Read more...
Teeldoelwitte en pryse
Published on 2018-04-06
Kuddeboere is geneig om hulle doeltwitte te verander volgens wat pryse op die korttermyn doen. Dr. Buks Olivier, veekundige, waarsku teen dié praktyk.
Read more...
Waarom is die behoorlike ontwikkeling van 'n ooi se plasenta so belangrik ?
Published on 2018-03-02
Die ontwikkeling en grootte van die plasenta word tussen dag 30 en dag 90 van dragtigheid bepaal. Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling. Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid sal die melkproduksiekapasiteit van die o...
Read more...
Prikkelvoeding van ooie - is dit 'n hulpmiddel of geldmors?
Published on 2017-11-16
DIE HOE EN WANNEER VAN PRIKKELVOEDING Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik noemenswaardige voordele daaruit put en of dit nog ’n aanvaarbare praktyk is. Veeplaas het by twee kenners aangeklop om...
Read more...
Rambestuur in kleinveekuddes
Published on 2017-11-06
Ramme verteenwoordig ’n groot kapitale uitleg in elke kudde. Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers moontlik verwek, wat beteken dat goeie rambestuur ‘n faktor is wat baie tot die winsgewendheid van die boerdery bydra. Artikel deur Juan Venter, NWKV produksie adviseur, Mid...
Read more...
Die verdwynfaktor - wat loop skeef tussen skandering en lam?
Published on 2017-11-01
Australiese navorsers glo hulle kan die lampersentasie van Merinokuddes met tot 40 persentasiepunte verhoog indien hulle embriomortaliteit kan beperk. Fetusverdwyning tussen skandering en lam is 'n wenslike probleem. Artikel deur Dr. Jasper Coetzee soos verskyn in die Wolboer Julie / Augustus 2015.&...
Read more...
Praktiese opleidingsprogram om ooikuddes se REproduksie te maksimaliseer
Published on 2017-11-01
Boere word uitgenooi om deel te neem aan ‘n opleidingsprogram wat hulle sal help om die reproduksie van hul ooi-kuddes te verbeter. Hierdie praktykgerigte program bied aan elke wolboer die geleentheid om daardie bestuursaspekte en –vaardighede wat die grootste invloed op die ooikudde se re...
Read more...
Ooibestuur tydens dragtigheid
Published on 2017-11-01
OOIBESTUUR TYDENS DRAGTIGHEIDOm produksie per hektaar te verhoog, moet soveel as moontlik van stelsels en strategieë gekombineer en toegepas word. Optimale voeding gedurende die verskillende fisiologiese stadiums van die teelooi is noodsaaklik vir 'n hoë reproduksietempo, hoë lamoorlewing e...
Read more...
Follow Us
Head Office
+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za
Using this site means you accept its
terms
|
PAIA Manual
| Copyright © 2020 National Wool Growers Association, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...