GESONDE "WOLMASJIENE" VIR 2021: BEPLAN SO.....
Jou skape kan gesien word as jou plaas se "wolmasjiene", en in daardie sin moet hulle altyd goed "ge-olie" bly met die korrekte voorafbeplande gesondheidsbestuursaksies. Die volgende aksies kan nou al uitgevoer word om te verseker dat jy gedurende 2021 'n gesonde, hoogs produserende trop "wolmasjiene" sal hê. Artikel deur Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Ooskaap - Wolboer 2020.
Waar begin mens dan met die uitbou van jou kudde in 2021 ? Kapitaal gaan verseker nou 'n probleem wees, dus sal die meeste boere nie ooie kan inkoop nie. Die paarseisoen van Maart / April is op hande, en om te verseker dat jy die maksimum aantal lammers bykry, is dit belangrik om aan die volgende paar punte aandag te gee. Artikel deur Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Ooskaap - Wolboer 2021