Month:
Author:
Category:
  Search

PERFEKTE PLASENTA ONTWIKKELING 

BY Bom Louw

Die ontwikkeling en grootte van die plasenta in 'n ooi is om verskeie redes belangrik.  Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling.  Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid bepaal die melkproduksiekapasiteit van die ooi.  Die negatiewe effek van swak voeding tydens middragtigheid op die ontwikkeling van die plasenta kan nie enige tyd daarna opgehef word nie. 


WOLBOER ARTIKEL

 July 30, 2018
Comments (0)
Breeding, selecting & reproduction
Bom Louw

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close