Die oorskakeling van vleis na wolskaapboerdery verg baie huiswerk en beplanning. Hier vertel Dr. Louis du Pisani vir RSG Landbou op 12 Desember 2018 hoe 'n rekenaarprogram saam met NWKV produksie adviseurs gebruik kan word om somme te maak wat die boer in staat gaan stel om so 'n besluit te neem. Belangrik om te weet dat die model nie kyk na 1 of 2 jaar effek nie, maar wel 20 jaar sodat langtermynsukses enook hoe lank dit gaan neem voor sukses gesien word, gemeet word.
WAT IS DIE BESTE MANIER OM NA WOLSKAPE OOR TE SKAKEL?

Wolskaapboerdery is tans op 'n hoogtepunt. Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoe pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se Produksie Adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat produsente met die besluit sal help.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Dr Louis du Pisani
Latest Blogs
KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES SCWS - 2021 IN REVIEW - AND LOOKING SUSTAINABLY AHEAD Wat beteken "optimalisering" nou eintlik vir jou as skaapboer? SOUTH AFRICAN SHEARER TRAINING LEVELS UP! GESONDE "WOLMASJIENE" VIR 2021: BEPLAN SO..... TOEGANGSBEHEER OP JOU PLAAS: HOU DIE WOLWE IN WOLJASSE UIT ! Goeie hupstoot vir KOMMUNALE wolkwekers GESONDE, GELUKKIGE DIERE EN VOLHOUBARE PRODUKSIE STUDIES in wool communal areas of eastern cape sustainable cape wools standard Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2022 National Wool Growers Association, South Africa | website by
