beste bestuurspraktyke vir skeer 

Kobus Grobler
Juan Venter
 July 04, 2017
Comments (0)
Contamination


Bestuur van skeerders en die skeerproses

 

Skeerders is afhanklik van 'n goeie inkomste van die hoeveelheid diere wat per dag geskeer word, daarom is die voorbereiding vir skeertyd en die instandhouding van toerusting baie belangrik. Maak seker dat skeerders elke dag genoeg diere het om 8 ure lank te skeer en beperk onderbrekings in die skeerhuis. Maak seker dat u skaapbestuursplan op datum is voor skeertyd. Belangrike bestuurspraktyke wat Kobus Grobler, NWKV Produksie Adviseur Queenstown in artikel vervat het.


Artikel Kobus Grobler


 


Skeerhokbestuur:  Beste Praktyke

 

Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Middelburg OK gee raad oor watter voorbereidings getref kan word in en om die skeerskuur om besoedeling van vesel te voorkom.  Begin deur die jong skaap eerste te skeer, want die praktyk voorkom die verspreiding van absesse.  Verseker dat die hoogste standaarde van wolskeerselvoorbereiding gevolg word om te verseker dat die SA skeersel 'n gesogte kommoditeit bly.  Goeie klasstandaarde en kwaliteit wol sal altyd in aanvraag bly.  

 

Artikel Juan Venter

 


 

How to shear - Shearing Merino Sheep (Fine wool)

  

Shearing is necessary for the health and happiness of your sheep, and even though it's a dirty, sweaty, tiring job, it is also extremely rewarding. It's important to know what you're doing while shearing, otherwise you could stress or injure the sheep, or destroy the wool.

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.

Quick Navigation

Month:
Author:
Category:

Kobus Grobler

Juan Venter

Latest Blogs

MERINO MONTAGE:  A FAMILY LEGACY 65 WOOL CLIPS IN THE MAKING  SLIM DROOGTEBESTUUR VIR VEEBOERE  2018 BEST CLASSED WOOL CLIP WINNER  FOOT & MOUTH DISEASE OUTBREAK - 1 november 2019  NWGA annual congress 2019 Feedback Report WOLBEDRYF SE KODE VIR BESTE PRAKTYKE (KVBP)  DIT WERK VIR MY........ (DIE BOER VERTEL)  USEFUL APPS FOR DOWNLOAD  USEFUL LINKS AND VIDEOS  DROOG EN SOOG VAN OOIE 
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close