Search
Month:
Author:
Category:

Ooibestuur tydens dragtigheid 

BY Juan Venter

OOIBESTUUR TYDENS DRAGTIGHEID
Om produksie per hektaar te verhoog, moet soveel as moontlik van stelsels en strategieë gekombineer en toegepas word.  Optimale voeding gedurende die verskillende fisiologiese stadiums van die teelooi is noodsaaklik vir 'n hoë reproduksietempo, hoë lamoorlewing en vinnige lamgroei om te verseker dat die genetiese potensiaal van jou skaapkudde bereik kan word. Wins word hoofsaaklik deur doeltreffendheid bepaal en nie soseer deur die wol- en vleisprys nie. 

 

Artikel deur Juan Venter

 November 01, 2017
Comments (0)
Breeding, selecting & reproduction
Juan Venter

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close