Search
Month:
Author:
Category:

Breeding, Selecting & Reproduction

BY Jasper Coetzee, Juan Venter

Die verdwynfaktor - wat loop skeef tussen skandering en lam ?

 

Australiese navorsers glo hulle kan die lampersentasie van Merinokuddes met tot 40 persentasiepunte verhoog indien hulle embriomortaliteit kan beperk.  Fetusverdwyning tussen skandering en lam is 'n wenslike probleem.  Artikel deur Dr. Jasper Coetzee soos verskyn in die Wolboer Julie / Augustus 2015.

 

Lees Hier - Dr. Jasper Coetzee

Basic sheep reproduction / cycle information for new producers.

 

Dag 1

Gesels hy oor aspekte van belang gedurende lamtyd en by lakterende ooie.

 

Dag 2

Gesels hy oor die faktore wat belangrik is by dragtigheid. Luister verder na die onderhoud wat Landbou Radio met Juan Venter gevoer het oor dieselfde onderwerp.

 

onderhoud met Juan Venter (begin luister by 19:04 – 25.55).

 July 04, 2017
Comments (0)
Breeding, selecting & reproduction
Jasper Coetzee

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close