Search
Month:
Author:
Category:

Het die afgelope droogte in die Vrystaat 'n effek op wolproduksie gehad ? 

BY Jan Louis Venter

Mei 2017 - Jan Louis Venter, NWKV produksie adviseur is van mening dat die droogte beslis ‘n rol gespeel het in die afname  in wolproduksie in die Vrystaat.  Die huidige tekort aan vroulike diere vertraag die herstel van die bedryf en ooie behaal baie goeie pryse. Die goeie wolpryse stimuleer wolproduksie en die produksie behoort binne die volgende 2 jaar weer op die vlakke van 2013-14 te wees of selfs hoër. Produsente moet egter verantwoordelik wol produseer en hulle nie skuldig maak aan kontaminasie van die Suid Afrikaanse skeersel nie, sodat ‘n hoë gehalte produk aan die kopers gelewer kan word.


Artikel Jan Louis Venter 

 November 09, 2017
Comments (0)
Climate and Drought
Jan Louis Venter

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close