Voeding van jong lammers, waarom is dit so belangrik ?
October 06, 2017 | BY Jan Louis Venter
Die melkproduksie van lakterende ooie op 'n hoë voedingspeil, sal 'n piek bereik teen 4 weke na lam, waarna melkproduksie reguitlyning afneem. Wanneer ooie hul piek melkproduksie bereik, groei die lammers ook baie vinnig. Hoe jonger die lam, hoe meer doeltreffend kan hy melk en/of voer omsit in liggaamsmassa. Lees in die artikel wat gedoen kan word om hierdie goeie voeromsettingsvermoë te benut ; wat die voordele is van hierdie addisionele voeding en of dit koste-effektief is.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2019 National Wool Growers Association, South Africa | website by
