Month:
Author:
Category:
  Search

Wolbesoedeling en plaaslike wolgehalte

BY Guillau du Toit

Guillau du Toit, nasionale voorsitter voer onderhoud met RSG Landbou oor wolbesoedeling en hoe die plaaslike wolgehalte tans daarna uitsien.

 

Suid-Afrikaanse kopers (SAWAMBA) is positief oor die definitiewe verbetering in situasie t.o.v. wolbesoedeling in SA skeersel en dat vele onderhoude en voorsorgmaatreëls vrugte afwerp.

 

Hy maak spesifiek melding van kruisteling waar hy boere maan om versigtig te wees in die hantering daarvan.  Belangrik dat wanneer kruisteling toegepas word, dit nie gedoen word met skaap wat kempdraende rasse is nie.  Indien kruistelingwol bemark word, moet die boer verseker dat dit apart verpak en duidelik sigbaar gemerk word.

 

Besoedeling is enige iets wat die toetsproses of die eindproduk skaad, bv. metaal (van masjinerie, wolhakke), baaltou, polypropylene sakke (voersakke), kemp en swartvesel.

 

SHAME ON CONTAMINATION 

Standard Wool, the largest wool buying company in the country, has declared war against contamination, which is not only costing the company dearly, but tarnishes the good name of the South African wool growing industry. 


Article Wool Farmer 2013

 September 28, 2017
Comments (0)
Contamination
Guillau du Toit

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close