SKEER, SKEERDER, SKEERSTE
Die verskil tussen professionele skeer, sportskeer en wereldrekordskeerdery.
Wanneer mens die woord "skaapskeerder" hoor, dink jy onwillekeurig aan die natgeswete, vooroorgebuigde liggaam van 'n man wat sy brood in die sweet van sy aangesig verdien; wat die een skaap na die ander vang totdat die vangkraal leeg is. Ja, dit is die primere werk van 'n persoon wat die skaapskeerberoep gekies het, en dit is uiteraard liggaamlik baie harde werk, wat daagliks liters se vog uitsweet verg en waar die regte dieet, asook goeie was- en slaapgeriewe, elke dag noodsaaklik is. Maar dit behels ook meer as dit.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Eddie Archer
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by