Month:
Author:
Category:
  Search

Is 'n skaapvertakking in winterreenval saaiboerdery 'n winsgewende investering ? 

BY Dr. Willem Hofman

Kontantinkomste is uiteraard belangrik in die landboubesigheid omgewing. Dit is egter belangrik dat produsente wat tans in die posisie is om te kan wegdoen met ? veevertakking in ? graanboerdery oorweging behoort te skenk aan ? paar kwessies wat nie op die oog af duidelik is met ? vergelyking op bruto marge vlak nie. Die implikasies van vee op die balansstaat is veral belangrik aangesien dit groei op bate waarde en dus ekwiteit beteken. Daar is wel tans geleentheid om goeie inkomste te maak met graanvertakkings, die besluit om weg te doen met vee moet egter met versigtigheid geneem word.  


Artikel deur dr. Willem Hoffman, Stellenbosch Landbou-ekonomie
 

 November 16, 2017
Comments (0)
Farm Economics
Dr. Willem Hofman

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close