Droogtevoeding
Radio Namakwaland gesels met Louis du Pisani oor droogtevoeding as opsie vir boer. Hy beantwoord algemene vrae vanaf boere in drooggeteisterde gebiede, naamlik "Watter diere moet ek voer?", "Waar voer ek - op die veld?" en "moet daar afgewyk word van weidingstelsel en -sisteme en kampe oopgegooi word?" (Nov 2015)
Pretoria FM (Klankkoerant Landbou) gesels met Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Ooskaap waar hy wenke aan boere gee oor wat om met hulle vee te maak ten tye van die droogte. (Nov 2015)
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Dr. Louis du Pisani
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by