Bestuur van veld na 'n droogte

Veld is veerkragtig en besit die vermoë om na afloop van 'n droogte te herstel. Hoe meer oordeelkundig die herstel, hoe beter die toekomstige produksie van die veld. Daar is twee komponente van die veld wat van toepassing is, naamlik daardie plante wat die droogte oorleef het en die nuwe generasie plante wat verskyn.
Bestuur na ‘n droogte - Dr. Louis du Pisani
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Dr Louis du Pisani
Latest Blogs
KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES SCWS - 2021 IN REVIEW - AND LOOKING SUSTAINABLY AHEAD Wat beteken "optimalisering" nou eintlik vir jou as skaapboer? SOUTH AFRICAN SHEARER TRAINING LEVELS UP! GESONDE "WOLMASJIENE" VIR 2021: BEPLAN SO..... TOEGANGSBEHEER OP JOU PLAAS: HOU DIE WOLWE IN WOLJASSE UIT ! Goeie hupstoot vir KOMMUNALE wolkwekers GESONDE, GELUKKIGE DIERE EN VOLHOUBARE PRODUKSIE STUDIES in wool communal areas of eastern cape sustainable cape wools standard Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2022 National Wool Growers Association, South Africa | website by
