GESONDE, GELUKKIGE DIERE EN VOLHOUBARE PRODUKSIE 

Deon Saayman
 March 05, 2021
Comments (0)
Responsible wool production


2020 sal sekerlik as 'n jaar van uiterstes onthou word.  Die COVID-19 pandemie is na bykans 'n jaar steeds met ons, en het steeds 'n geweldige impak op verbruikersbesteding.  Die wolbedryf word ook steeds op verskeie maniere hierdeur geraak.  Nietemin vereis die internasionale verbruiker steeds wolprodukte wat volhoubaar geproduseer word en skape wat gelukkig en gesond is.  Die uitdaging is dus om volhoubaar, verantwoordelik, doeltreffend en winsgewend te bly.  Artikel deur Deon Saayman, Hoofbestuurder Cape Wools SA (CWSA) - Wolboer 2020. 


Lees artikel hier 

 


Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.

Quick Navigation

Month:
Author:
Category:

Deon Saayman

Latest Blogs

Sheep shearing instruction manual  DOWN REGULATION OF OJD  WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING:  VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD  BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE  Industry guidelines for farm procedures  TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG  FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS  KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES 
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...