Belangrikheid van strategiese voeding

Lees hoe Lourens en Elana Swart, produsente van Swellendam in die Weskaap enook bestuurders van 'n NWKV demonstrasieplaas, die effek van strategiese voeding getoets het. Hierdie sukses van verbeterde strategiese voeding het tot gevolg gehad dat voedingsbeginsel uitgebrei word na die res van die skaapvertakking wat Merino's is en hul vleismerino's se voeding is ook verbeter met 'n hoër deurvloeiproteien. Beoogde resultate kan lei tot verbeterde reproduksie in die volgende seisoen en lammers wat vinniger en beter groei.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Abraham Landman
Latest Blogs
GESONDE "WOLMASJIENE" VIR 2021: BEPLAN SO..... TOEGANGSBEHEER OP JOU PLAAS: HOU DIE WOLWE IN WOLJASSE UIT ! Goeie hupstoot vir KOMMUNALE wolkwekers GESONDE, GELUKKIGE DIERE EN VOLHOUBARE PRODUKSIE STUDIES in wool communal areas of eastern cape sustainable cape wools standard COVID 19 Machine sheep shearing demonstration BLADE SHEEP SHEARING DEMONSTRATION communal farming - xhosa articles Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2021 National Wool Growers Association, South Africa | website by
