Month:
Author:
Category:
  Search

KRITIES DAT BOERE NOU SLENKDALENTSTOF BESTEL ! 

BY Leon de Beer

Mnr. Leon de Beer, hoofbestuurder van die NWKV rig ‘n ernstige, dog dringende versoek aan boere om onmiddelik bestellings vir Slenkdalentstof by kooperasies te plaas sodat Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) ‘n aanduiding kan kry van die behoefte na entsof en gevolglik betyds voldoende entstof kan vervaardig. Veeatse maan dat Slenkdalkoorsuitbrake in die komende seisoen verwag kan word.

 
LEES PERSVRYSTELLING

 June 19, 2018
Comments (0)
Breeding, selecting & reproduction
Leon de Beer

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close