Sheep-insurance-nwga-south-africa

Versekering - katastrofe dekking vir skape

Die NWKV het 'n bekostigbare versekeringsproduk in samewerking met Hollard Versekering vir wolskaapboere beding.  Lede van die NWKV kan nou katastrofedekking vir hul skape kry teen meer bekostigbare tariewe om hul ten tye van rampe teen algehele verliese te beskerm.  Die versekering is ook aan nie-lede teen 'n hoër tarief beskikbaar.  Die dekking sluit onder meer die verlies van wolskape weens brande, storms, vloede, weerlig, hael, sneeu en verkluiming in.  Beperkte dekking vir die vervoer van skape na en vanaf die skeerlokaal is ook ingesluit. 

Radio onderhoud tussen Leon de Beer, NWKV Hoofbestuurder en Landbou Radio oor die onderwerp. 


Landbou Radio - Leon de Beer

(Luister vanaf minute 34.30 - 39.20)

Verhoogde perke nou beskikbaar vir katastrofe dekking vir wolskape

Die NWKV se katastrofe dekkingspolis is nou uitgebrei om voorsiening te maak vir groter dekking, waar dit voorheen beperk was tot net R1 miljoen per enkele gebeurtenis.  Die volgende verhoogde perke is nou beskikbaar teen bekostigbare premies.


 

DekkingPremie indien waarde @ R 1 000 / skaap uitbetaal wordPremie indien waarde @ R 1 500 / skaap uitbetaal word
R1 000 000R2-60R3-90
R2 000 000R2-80R4-20
R3 000 000R3-00R4-50

 


Hollard is verder genoodsaak om ‘n wagperiode van 7 dae in te stel voor polis implementer word.

Verspreiders Van Produk

VERSPREIDERS VAN PRODUK:Die NWKV het Efficient Group en OVK identifiseer om produk te versprei, maar word ander Makelaars ook toegelaat onder die voorwaardes dat hulle 'n Hollard (HBM) agentskap het en dat die NWKV hul skriftelik sal bemagtig om die produk te mag verkoop met 'n afskrif aan Hollard Bloemfontein kantoor.  Skakel NWKV Hoofkantoor (041) 3655030, Me Riana Serfontein vir sodanige magtigingsbrief.

BKB (Efficient Group)

Hannes Niemann

Cell:  082-781 1614

Landline:  053-474 0023

E-mail:  Hannes@efadvise.co.za

Carla Mostert

Cell:  076-212 8647

E-mail:  carlamostert@efadvise.co.za

Dina Grobler

Cell: 082-783 4852

Landline: 053-474 0023

E-mail:  dinag@efadvise.co.za

Pieter Van Vollenstee

Cell:  083-399 4235

Landline:  041-4671534

E-mail:  Pieter@efadvise.co.za

Aneldi Steenberg

Cell:  083-270 9673

Landline:  021-975 5455

E-mail:   aneldi@efadvise.co.za

Danie Gous

Cell:  083-331 5438

Landline:  022-931 2554

E-mail:   danie@efadvise.co.za


OVK/CMW

Verné Hamman

Cell:  082-462 7242

E-mail: verneh@ovk.co.za

Bossie Du Raan

Cell:  082-373 9107

E-mail: bossiedr@ovk.co.za

Ivan Myburg

Cell:  082-823 0216

E-mail: ivanm@ovk.co.za

Chris Du Preez

Cell:  082-374 4984

E-mail: alnverseker@ovk.co.za

Christa Visser

Cell:  082-771 6969

E-mail: christav@ovk.co.za

Johan Du Toit

Cell:  082-823 0215

E-mail: johandt@ovk.co.za

Martie Cronje

Cell:  082-823 0213

E-mail: martiec@ovk.co.za

Petrus Maree

Cell:  082-373 9104


Shirley Ellis

Cell:  076-011 8260

E-mail: pvlverseker@ovk.co.za

Sonja Botes

Cell:  082-823 0212

E-mail: htnverseker@ovk.co.za

Adriaan Coetzee

Cell:  082-850 0642

E-mail: adriaanc@ovk.co.za

national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close