Zegna-finaliste bekend gemaak

August 03, 2010 · By Elize Pretorius · No Comments

Drie Oos-Kapenaars is as finaliste in die Zegna-fynwolkompetisie vir 2009/10 aangewys. 
 Hulle is Willem van Aardt en sy seun Acton van Kookhuis, Stuart Dewing van Cathcart en Crighton Pringle van Adelaide.

[Read more →]

No CommentsTags: Wool Farmer · News · Afrikaans

Simbool van trots weer op wolbale

July 02, 2010 · By Elize Pretorius · No Comments

     

                                                                                           

Die Springbokkopmerk wat vroeër jare op wolbale verskyn het, en wat as gevolg van boikotte verlore geraak het gaan weer op wolbale aangebring word as simbool van trots vir Suid-Afrika.  

[Read more →]

No CommentsTags: Current Projects · Shearing · Public Interest · Wool Farmer · News · Afrikaans

Wool industry Welcomes Soccer World

June 10, 2010 · By Elize Pretorius · No Comments

No CommentsTags:

NWGA Annual Congress/Nasionale Kongres

May 18, 2010 · By Elize Pretorius · No Comments

Die gasspreker by die 81ste Nasionale Kongres wat op die 2de en 3de Junie by die  Forever Oord, Gariep Dam gehou gaan word, is Professor Herman van Schalkwyk van die Noord-Wes Universiteit.

     

 

 

[Read more →]

No CommentsTags:

Wolskape is natuurlike wenners!

April 08, 2010 · By Elize Pretorius · No Comments

Dr. Arno Moore van Bisa sê daar is geen dier wat natuurlike veld in geld kan omsit soos 'n wolskaap nie!          

                                                                                              

No CommentsTags: Economics