Search
Month:
Author:
Category:

beste bestuurspraktyke vir skeer 

BY Kobus Grobler, Juan Venter

Bestuur van skeerders en die skeerproses

 

Skeerders is afhanklik van 'n goeie inkomste van die hoeveelheid diere wat per dag geskeer word, daarom is die voorbereiding vir skeertyd en die instandhouding van toerusting baie belangrik. Maak seker dat skeerders elke dag genoeg diere het om 8 ure lank te skeer en beperk onderbrekings in die skeerhuis. Maak seker dat u skaapbestuursplan op datum is voor skeertyd. Belangrike bestuurspraktyke wat Kobus Grobler, NWKV Produksie Adviseur Queenstown in artikel vervat het.


Artikel Kobus Grobler


 


Skeerhokbestuur:  Beste Praktyke

 

Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Middelburg OK gee raad oor watter voorbereidings getref kan word in en om die skeerskuur om besoedeling van vesel te voorkom.  Begin deur die jong skaap eerste te skeer, want die praktyk voorkom die verspreiding van absesse.  Verseker dat die hoogste standaarde van wolskeerselvoorbereiding gevolg word om te verseker dat die SA skeersel 'n gesogte kommoditeit bly.  Goeie klasstandaarde en kwaliteit wol sal altyd in aanvraag bly.  

 

Artikel Juan Venter

 


 

How to shear - Shearing Merino Sheep (Fine wool)

  

Shearing is necessary for the health and happiness of your sheep, and even though it's a dirty, sweaty, tiring job, it is also extremely rewarding. It's important to know what you're doing while shearing, otherwise you could stress or injure the sheep, or destroy the wool.

 July 04, 2017
Comments (0)
Contamination
Kobus Grobler

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close