Search
Month:
Author:
Category:

Bestuursmaatreels wanneer in 'n midde van 'n rampdroogte 

BY Dr Louis du Pisani

FINANSIËLE BESTUUR


Kontantvloei gaan druk - oorweeg die volgende stappe:
• Gaan sien u rekenmeester en doen ? kontantvloeibeplanning vir u besigheid vir ten
minste die volgende 12 maande. Wees realisties met die syfers. Doen ook ?
behoorlike begroting vir u persoonlike finansies.
• Gaan sien u bankbestuurder as dit blyk dat u nie u verpligtinge ten opsigte van u
leningsterugbetalings sal kan diens nie. Moenie hierdie aksie uitstel totdat die bank
teen u begin optree nie. Wees liewer pro-aktief. 
• Raak ontslae van wit olifante op die plaas.


Artikel deur Dr. Louis du Pisani.


Droogtebestuur - artikel deur Dr. Louis du Pisani




Verwante artikels in Landbouweekblad "Werk fyn met jou geldsake" & "Klop voertekorte met dié drie alternatiewe"

 November 09, 2017
Comments (0)
Climate and Drought
Dr Louis du Pisani

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.
national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close