Infrastructure
HANTERINGSTELSELS EN DIPFASILITEITE
Die uitleg van ‘n hanteringsfasiliteit sal bepaal hoe doeltreffend dit is ten opsigte van arbeidsbehoeftes en die deurset van skape. Die spesifieke uitleg is egter grootliks afhanklik van die bestuurder se behoeftes en die terreinkeuse. Hierdie twee faktore wissel baie en dit is dus bykans onmoontlik om van ‘n “ideale” uitleg te praat. Uittreksel uit handleiding oor skaapfasiliteite, deur Hentie Breedt Pr Ing, LNR Instituut vir Landbou-ingeneurswese.
Hentie Breedt Artikel Kraal en hanteringsgeriewe
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Bom Louw
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by