View this email in your browser

This e-newsletter is compiled from sources that are deemed reliable.
However, the publisher accepts no responsibility for any errors or the effect of any decisions based on this publication.

Januarie/January 2017

NWKV Nuusbrief 47 / NWGA Newsletter 47

Inform us about events in your area or if you want to receive the newsletter. Contact Karen Grobler at 082 774 7008 or send an email to karen@agriconnect.co.za or Bonita Francis nwga@nwga.co.za or call 041 365 5030.

Remember to visit our Facebook page.
The link is
https://www.facebook.com/pages/NWGA/679678912058277
Facebook

VOORSITTER SE NUWEJAARSBOODSKAP

Ons leef in ’n tyd van verandering – dit is ’n gegewe.

Ons moet dus verwag dat daar verrassings in 2017 gaan wees! In ons produksie-omgewing skuil daar ’n magdom bedreigings wat ons die hoof moet bied. Dit sluit droogtes, hidrobreking (fracking), uraanontginning in die Karoo, predasie en politieke onsekerheid in.

Ons fokus vir 2017 bly steeds op ’n sterker organisasie wat goeie en relevante inligting, asook opleiding en ondersteuning kan verskaf en wat ’n verskil aan elke produsent se winsgewendheid kan maak. Die mate waartoe produsente daarvan gebruik gaan maak, bly egter elkeen se keuse. Biosekuriteit en ’n geklasseerde produk van ‘n hoë
 
gehalte begin by elkeen van ons op die plaas. Juis daarom is ons verantwoordelikheid en deelname aan aksies van kardinale belang.

Kom ons vat hande in 2017, omsluit in ons Vader se hand, om elke krisis in ’n geleentheid te omskep, ons droom te leef, ons produk waarmee ons boer te geniet, en ’n inspirasie vir ander te wees!

Lees die volledige boodskap in die eerste Wolboer-uitgawe van 2017. 
 

PROTECT YOUR ANIMALS AGAINST INSECT AND TICK-BORNE DISEASES


Are your animals protected against ticks and tick-borne diseases? That was the key message in the December report on livestock disease trends, as informally reported by veterinarians countrywide.
 
With good rains in many parts of the country, an increase in insect and tick-borne diseases was reported: lumpy skin disease, three-day stiff-sickness (ephemeral fever), bluetongue, African horse sickness, Asiatic and African red water, anaplasmosis and sweating sickness. Fortunately, no outbreaks of Rift Valley fever and Wesselsbron viral disease have been reported so far. As many animals have not been vaccinated against these diseases at least once in their lifetime, there are susceptible populations in many areas, which is quite scary. As an increase in mosquito numbers was reported, farmers are encouraged to do something about it. 
Read the full report
 

BESONDERE WOLGEHALTE UIT PHILIPSTOWN

 
Gedurende Philipstown se jaarlikse jongooi-kuddekompetisie en gemetejongooi-produksieskou wat verlede jaar November aangebied is, het top ooitjies met besondere wolgehalte gelewer. 
 
Gawie van Wyk, NWKV-produksie-adviseur, het die vyf jongooie wat ingeskryf is, vir goeie bouvorm en woleienskappe beoordeel. Preiss & Kock het die eerste prys vir langwolooie gewen en Willem Retief vir kortwolooie.
 
In die gemete produksieskou was die wenners:
fynwol:           Fritz Battenhauzen
mediumwol:  Nannie van Zyl
sterkwol:        Roelo du Plessis
 
Lees die volledige artikel
 

HOPETOWN SE OOIE SKITTER


Die negende jaarlikse skou van die Kraankuil Jongooiklub is einde November 2016 op die plaas Rooidam van
Louis en Tanya Fourie aangebied. Hierdie klub is in 2008 deur sewe Merino-boere van die Hopetown-area gestig. Tydens die buiteskou het Corné Nel en Johan Botes die hand-en-oog-metode vir beoordeling gebruik en is die onderstaande wenners aangewys. Hulle het ook meegeding om die titel van Grootkampioenooi.

Die buiteskou-wenners was:
  • sterkwol: Piet Marais
  • mediumwol: Stevie Zwiegers
  • fynwol: Andries Wiid
Die Grootkampioenooi van die dag was ’n ooi van Piet Marais. Die Superooi van die dag was ‘n ooi van Louis Fourie.

Die binneskou-wenners was:
  • swaarste vag: Piet Marais  (5,87 kg)
  • ooi met beste wolopbrengs: Dupie Pienaar  (R645,30 )
  • beste wolopbrengs vir groep van vyf ooie: Piet Marais (gemiddeld R429,31)
  • swaarste lam gespeen: Louis Fourie  (39 kg)
  • swaarste meerlinggroep gespeen: Flip Louw (57 kg)
  • hoogste laminkomste vir groep van vyf ooie: Charlie Louw (R5 700,00)
  • beste gemete ooi: Flip Louw  (R2 026,26 )
  • hoogste opbrengs vir groep van vyf ooie: Nico Bezuidenhout (R7 529,00)
Lees die volledige artikel
 

SA SHEARERS ON THEIR WAY TO WORLD CHAMPIONSHIPS


Invercargill in Southland, New Zealand is getting ready to stage the World Shearing and Wool-handling Championships from 8 to 11 February 2017.

Machine shearers Guillaume Strydom, the South African champion, and Isaac Ndlongwane will compete for the title of World Machine-shearing Champion. The reigning World Blade-shearing Champion, Mayenzeke Shweni, and Bongani Joel will compete in the blade-shearing events.  Elna Kitching and Thomas Calldo will represent South Africa in the wool-handling events.

In November last year, 69-year-old George Mudge of England visited South Africa to gain experience from current blade-shearing champion Shweni in preparation for the 2017 World Championships. “I want to learn from the best and the skill and technique of South African shearers are truly amazing”, Mudge remarked.

We salute our South African team and wish them the best of luck. We truly believe that South Africa will show their counterparts that the standard of our shearing is world class. 
 

WEES OP DIE UITKYK VIR KOMMANDOWURMS


Suid-Afrika is onkant gevang deur die eerste uitbreking in die geskiedenis van die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda), ’n Lepidoptera-spesies wat alreeds in Wes-Afrika en suidelike Afrikalande soos Malawi, Zambië en Zimbabwe ernstige afmetings aangeneem het.

Suid-Afrikaanse mielieboere het die afgelope maand opgemerk dat ’n ruspe hul mielies takel en dat die piretroïedplaagdoders wat gewoonlik vir insekte soos die Afrika-kommandowurm en mieliestronkboorder gebruik word, geen effek op die ruspes het nie. Dit het die vermoede laat ontstaan dat dit moontlik die herfskommandowurm kan wees. Dit is bevestig deur die ruspes op die mielies met foto’s te vergelyk.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk saam met navorsingsinstansies, CropLife SA, biologiese plaagdodermaatskappye, die Landbounavorsingsraad, akademici van die Noordwes-Universiteit en die georganiseerde landbou aan ’n strategie om die huidige uitbreking asook toekomstige uitbrekings onder beheer te bring en hopelik te voorkom. 

Boere, veral in die Bo-Karoo, Kalahari, Vrystaat, Noordwes en Limpopo, moet op die uitkyk wees vir moontlik Afrika-kommandowurmuitbrekings. As so ’n uitbreking vermoed word, neem asseblief foto’s van die motte en die larwes (ruspes). Vergelyk met die foto’s soos aangedui. Stuur enige foto’s per WhatsApp na 082 446 8946 en dui asseblief aan waar die insekte gevind is. 
Lees meer hier
 

MEXICAN LAMB WRAPS WITH GAUCAMOLE


Serves 4

Smoked paprika adds a taste of Mexico to this quick and easy lamb recipe 

Ingredients                                                    For the guacamole
1 T olive oil                                                      2 ripe avocados
½ red onion, sliced                                         ½ red onion, finely chopped
1 t ground cumin                                            small bunch of chopped fresh coriander
350 g leg of lamb, diced
1 t smoked paprika
juice of 1 lime
2 garlic cloves, crushed 



Method
  1. Put a large frying pan over a medium-high heat and add the olive oil, red onion and cumin. Gently fry for
    5 minutes, stirring occasionally, then add the chunks of lamb leg, paprika, the lime juice and garlic. Cook, stirring for 5 minutes or so until the lamb is cooked but still a bit pink inside. Set aside to rest while you make the guacamole.
  2. Mash the avocados with the red onion, lime juice and coriander. Taste and season, then serve with the lamb, warm tortillas and dollops of sour cream.
 

DOWNLOAD YOUR COPY OF THE PMF NEWSLETTER HERE

Copyright © 2017 Agri Connect, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list