Predation
CHRIS CHAMELEON SE BLOG OOR SLAGYSTERFABRIEK OP PRINS ALBERT
Ek deel graag die volgende stuk wat die sanger Chris Chameleon gekryf het. Vir diegene wat nie die agtergrond ken nie – die “groen” aktiviste wou hom dwing om sy optrede op die mooi dorp van Prins Albert te kanselleer vanwee die slagysterfabriek op die dorp. Hy het geweier, want in sy eie woorde: “elke plek het IETS waarvan mens nie hou nie, so dan kan ek later nerens meer optree nie.” Hy het moeite gedoen om mense by sy optrede uit te nooi om met hom te kom praat oor slagysters ens. en het die volgende blog geskryf. Met wysheid……….. Chris Chameleon se blog oor slagysterfabriek op Prins Albert
“HOSTILE TRIBES” UNITE AGAINST PREDATION IN WESTERN CAPE
Article by Melanie Gosling, Environmental Writer for the Cape Times after the Western Cape Wild Life Forum met on 11 June 2012 in Cape Town. It was the first time that farmers, conservationists, vets and researchers sat around a table to thrash out a way to protect livestock and the predators that kill them. Cape Nature and Minister Anton Bredell, MEC for Local Government, Environmental Affairs and Development Planning hosted the meeting.
Click image to enlarge

