October 14th, 2011 — 12:29pm

Agri Mega week te Bredasdorp het met klomp voorbereidings en verwagtinge aangebreek, maar is net so vinnig verby. Alle lekker dinge kom tot ‘n end en sommiges gaan hopeloos te vinnig verby. MEGA 2011 was een van daardie vinniges. Die uitstallings en bewusmaking van WOL en die wolwaardeketting was ‘n groot trekpleister vir oud en jonk en besoekers het met ongeloof die wonder van wol as natuurlike vesel beskou van waar dit geskeer is, deur die hele proses tot by die eindproduk, naamlik moderne klere. Continue reading »
Comment » | Afrikaans, Promotion of wool, Public Interest
October 11th, 2011 — 2:19pm
TERRY SIM
10 Oct, 2011 04:00 AM
NOT only has lucerne been found to give lamb a vitamin E and iron boost, increasing its retail shelf life, but the right genetics can also improve meat colour stability.
Retailers face millions of dollars in markdown losses with meat that loses its attractive red colour sooner, but Victorian research has confirmed industry knowledge that increasing vitamin E and iron levels in lamb can lengthen shelf life based on meat colour by at least one day. Continue reading »
Comment » | Animal Health, Management Practices, News, Public Interest