Archive for September 2011


All about the international Campaign for Wool

September 30th, 2011 — 1:37pm

The Campaign for Wool was initiated in October 2008 by His Royal Highness, the Prince of Wales, who had observed that the wool industry was facing enormous and unprecedented challenges.  The price of wool had plummeted to the point where farmers were being paid less for their sheep’s’ fleeces than the cost of having them shorn.  At the same time, sheep numbers were declining across the world, from Britain to Australia and New Zealand, and some farmers were losing confidence in the future of the wool industry.

A parallel threat came from new man-made synthetic fibres, often oil-based, which were providing stiff competition in the areas where wool had traditionally triumphed – fashion, carpets and insulation. Continue reading »

Comment » | Promotion of wool, Uncategorized, Wool Marketing

Prince Charles opens Wool Exhibition in London

September 30th, 2011 — 1:22pm

 WOOL Week 2011, the annual culmination of Campaign for Wool’s efforts to raise awareness of wool, continues its celebrations with the launch of ‘Wool Modern’.

The Prince of Wales and The Duchess of Cornwall were joined by representatives of the wool industry, as well as figures from the worlds of fashion and interior design at the official opening of the Wool Modern exhibition in London last month.  The royals were accompanied by Oscar-winning actor Colin Firth and his wife Livia, a keen advocate of sustainable fashion.  Other guests included Dame Vivienne Westwood, Lily Cole, Julia Restoin Roitfeld, Giles Deacon, Lady Amanda Harlech, Henry Holland, Jasmine Guinness, Katie Grand and Nicholas Kirkwood. Continue reading »

Comment » | News, Promotion of wool, Wool Farmer

Boere moet ook teen Wesselsbron ent

September 30th, 2011 — 12:39pm

RPO NUUS

VEEBOERE in gebiede waar slenkdalkoors die afgelope twee jaar voorgekom het, word aangeraai om hul vee ook teen Wesselsbronsiekte in te ent.  Die rede is dat dié siekte dikwels saam met slenkdalkoors voorkom, sê prof. Leon Prozesky van die fakulteit Veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria op Onderstepoort.  Daar is ’n aparte entstof teen Wesselsbronsieke by Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) beskikbaar.

Die voorkoms van slenkdalkoors is in die afgelope jaar baie beklemtoon as die oorsaak van aborsies en vrektes onder skape, beeste en verskeie ander veesoorte.  Ongelukkig is daar min inligting oor dié siekte beskikbaar, wat ook as ’n belangrike oorsaak beskou word van aborsies en aangebore afwykings onder veral skape en bokke in Suid-Afrika, sê prof. Prozesky.

Wesselsbronsiekte is ’n insek-oordraagbare virussiekte wat skape, beeste en bokke aantas. Die virus veroorsaak relatiewe hoë vrektes onder pasgebore lammers en bokkies.

Aborsies

Dit is ’n sub-kliniese infeksie in volwasse diere. Die siekte word ook verbind met aborsies in ooie en aangebore afwykings van die sentrale senuweestelsel, asook hydrops amnui (watersug van die plasenta) in ooie.  Wesselsbronsiekte is in 1955 geïsoleer vanuit ’n geaborteerde skaapfetus in die Wesselsbron-distrik in die Vrystaat op ’n plaas waar skape met slenkdalkoorsentstof geënt was.  Sedertdien kom uitbrekings van slenkdalkoors en Wesselsbronsiekte saam voor, hoewel slenkdalkoors meer algemeen voorkom. Serologiese opnames het getoon dat Wesselsbronsiekte wydverspreid in Suid-Afrika en ons buurlande, insluitende Mosambiek en Zimbabwe, voorkom.

Groot ooreenstemming

Die Wesselsbronvirus tas veral die lewer en sentrale senuweestelsel aan. Wat die kliniese beeld en patalogiese letsels betref, is daar groot ooreenstemming tussen Wesselsbronsiekte en slenkdalkoors.  Wesselsbronsiekte is egter ’n matige siekte met ’n laer vrekte- en aborsiesyfer. In aangetaste fetusse is geelsug en wydverspreide bloeding ’n algemene verskynsel. Aangebore afwykings van die brein is ook meer algemeen.

Eksperimentele data toon dat vrektes onder jong lammers wat met Wesselsbronsiekte besmet is, tot 27% in lammers van een tot drie dae oud kan wees.  In kalwers, volwasse skape, beeste en bokke is dit ’n baie matige siekte met ’n lae mortaliteit.  Indien besmette, dragtige diere met die Wesselsbronvirus besmet word, is die kliniese beeld afhanklik van die stadium van dragtigheid en sluit in aborsies, die retensie van gemummifiseerde fetusse (fetus-verdroging) asook hydrops amnui en verlengde dragtigheid in ooie.

Aangetaste lammers kan verskillende afwykings van die brein toon, insluitende porenkefalie en hidro-kefalie (waterhoof) asook artrogripose (booggewrigte).  Nadoodse ondersoeke op lammers met Wesselsbronsiekte toon matige tot erge geelsug en wydverspreide bloeding. Mikroskopiese ondersoeke van die lewer toon gewoonlik matige tot ernstige nekrose.

Dit kan mense OOK aantas

Soos in die geval van slenkdalkoors, kan Wesselsbronsieke ook mense aantas. Uitbrekings van Wesselsbronsiekte het die afgelope twee jaar in onder meer Beaufort-Wes, Graaff-Reinet en Fauresmith voorgekom. Verdagte gevalle is ook aangemeld.  Om Wesselsbronsiekte te diagnoseer, moet die volgende faktore in ag geneem word:

•  Relatiewe hoë mortaliteit in pasgebore of jong lammers of bokkies.

•  Geskikte klimaatstoestande wat voordelig is vir die aanwesigheid van groot hoeveelhede insekte.

•  Die makroskopiese en mikroskopiese letsels in aangetaste diere.

Om die diagnose te bevestig, is dit noodsaaklik dat geskikte monsters ingesamel word vir mikroskopiese ondersoeke en die isolering van die virus.

Voorsorgmaatreëls

Aangesien die siekte ook in mense kan voorkom, is dit belangrik dat die nodige voorsorgmaatreëls getref word om moontlike besmetting te voorkom en dat geskikte monsters deur ’n professionele persoon, verkieslik ’n veearts, ingesamel word en korrek na ’n diagnostiese laboratorium versend word.  Hou in gedagte dat ander virusse ook binne die groep van flavi-virusse val, waarvan Wesselsbronsiekte een is, wat soorgelyke aangebore afwykings/aborsies in skape en beeste kan veroorsaak.

Daar is minstens tien soortgelyke virusse in Suid-Afrika. Dit is dus noodsaaklik om so akkuraat moontlik te bepaal wat die oorsaak van die reproduksieprobleme of mortaliteit is.  Daar is tekens dat van die ander flavi-virusse moontlik die oorsaak was van vrektes onder jong skaap- en boklammers die afgelope jaar.

‘n Mens moet dus nie sonder die nodige bewyse aanvaar dat slenkdalkoors of Wesselsbronsiekte die enigste oorsaak van reproduksieprobleme of hoë vrektesyfers in veral jong diere is nie, sê prof. Prozesky.

 

Comment » | Animal Health, Management Practices

Wat jy moet weet oor die sensusopname

September 30th, 2011 — 12:31pm

Waarom is dit belangrik?

Die belangrikste aspek in enige gemeenskap is sy menslike kapitaal. ’n Sensus is belangrik omdat dit help om ’n numeriese profiel van Suid-Afrika op te stel.  Dié profiel beïnvloed besluitneming op alle vlakke in die regering  sowel as die private sektor.

’n Bevolkingsensus is ’n volledige telling van die land se bevolking, waartydens demografiese, maatskaplike en ekonomiese inligting, sowel as inligting omtrent die behuisingstoestande van mense wat in Suid-Afrika woon, versamel word.  Hierdie inligting kan byvoorbeeld deur die landbounywerheid vir besigheidsbeplanningsdoeleindes aangewend word. Indien ’n persoon kennis dra van die hoeveelheid en verspreiding van sy verbruikers, sal hy weet hoe om vir die verspreiding van sy produk te beplan.

Watter sort inligting sal tydens die sensus versamel word?

Dit is inligting oor ’n individu en sy lewensomstandighede. Die doel is om te bepaal hoeveel mense in Suid-Afrika woon en ’n profiel van die bevolking ten opsigte van ouderdom, geslag, onderwys, beroep, ekonomiese bedrywighede en ander belangrike karaktereienskappe te bekom.  Inligting oor waar mense woon ten opsigte van behuising, toegang tot water en beskikbaarheid van noodsaaklike fasiliteite sal ook versamel word.

Wanneer vind dit plaas en hoe lank sal dit duur?

Die opname begin gedurende die nag van die 9de tot die oggend van die 10de Oktober 2011, wat die amptelike datum sal wees om die data weer te gee.  As gevolg van die groot omvang van die opname, sal die dataversamelingstydperk egter strek vanaf 10 tot 31 Oktober 2011.  Wanneer die opname afgehandel is, sal daar ’n opruimingstydperk wees. Dit sal aangewend word om huishoudings weer te besoek wat nie gedurende die dataversamelingsfase bereik kon word nie.

Hoekom word huishouding nou reeds besoek?

Die eintlike opname begin in Oktober, maar om ’n suksesvolle opname te verseker, het die werk reeds maande gelede begin.  Die land is verdeel in kleiner gebiede wat bekend staan as opnemersgebiede. Hierdie gebiede moet op ’n kaart vasgelê word sodat die veldwerkers wat jou inligting in Oktober gaan versamel, sal weet waarheen om te gaan.    Statistieke Suid-Afrika het ook “kleedrepetisies” onderneem sodat die tellingsproses glad kan verloop. 

Hoe kan jy weet dat dit Statistieke SA-werknemers is?

Alle personeel van Stastieke Suid-Afrika sal ’n ID-kaart by hulle dra. Die veldwerkers sal ook geel T-hemde en oorjurke dra. Jy kan ook die Sensus 2011-inbelsentrum by 0800 110 248 skakel om ’n veldwerker se geloofwaardigheid te verifieer.      

Het ek ’n waarborg dat my inligting vertroulik gehou sal word?

Kragtens die Wet op Statistieke van 1999 moet die Statistikus-generaal verseker dat ’n sensus op ’n gereelde basis geneem word.  Die wet waarborg egter ook streng vertroulikheid van alle inligting wat vir statistiese doeleindes versamel word.

Dit bepaal voorts dat “die resultate van die samestelling en ontleding van die statistiese inligting wat ingevolge hierdie wet versamel is, nie op ’n wyse gepubliseer of versprei mag word wat die identifisering van ’n bepaalde individu, besigheid of ander organisasie moontlik maak nie.”

Alle werknemers van Statistieke SA word wetlik verbind deur die ondertekening van ’n eed van vertroulikheid om nooit enige inligting wat gedurende die uitvoering van hul pligte versamel is, bekend te maak nie.  Hierdie eed bly van toepassing, selfs al word ’n werknemer se diens opgeskort.

Hoewel Statistieke SA versoek dat die respondent se volle name gegee word en die adres van die woning opgeneem word, word dit slegs vir gehaltebeheerdoeleindes gedoen.  Dié inligting word nooit bekend gemaak nie, selfs nie eens aan ander regeringsagentskappe nie. ’n Individu word ook beskerm deur die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting en die Grondwet.  Werknemers wat die Wet op Statistieke oortree, is strafbaar met ’n boete van R10 000 en/of ses maande tronkstraf.

Plaasprotokol

Statistieke SA is ook verbind tot die Plaasprotokol.  Dié protokol is opgestel as regulasiemaatreël ten opsigte van hoe regeringsamptenare, soos Statistieke SA-veldwerkers, polisie, weermagpersoneel en inspekteurs van die Departement van Gesondheid, toegang tot plase mag verkry in die uitvoering van hul pligte.

Vir navrae of kommentaar oor Sensus 2011 skakel 0800 100 248, of stuur vir ’n e-pos na info@statssa.gov.za.

Webtuiste: www.statssa.gov.za.

Mnr. Fanie Roos, 082 804 2135, E-pos: fanier@statssa.gov.za

Me Vienie Botha, 082 474 8840, Tel. 012 310 2168/012 337 6492, Epos:  vienieb@statssa.gov.za

 

Comment » | Afrikaans, Public Interest

The IWTO and what it does for the Wool Industry

September 30th, 2011 — 12:18pm

THE International Wool Organisation (IWTO) is the international body representing the interests of the world’s wool textile trade and industry.  As such, its membership covers the wool growers, traders, primary processors, spinners and weavers of wool and allied fibres in its member countries, as well as all kinds of organisations related to wool products and the wool business in general.  It provides for them a forum for discussion of problems of joint concern and acts as their spokesman with all those bodies and authorities towards whom a common approach is deemed necessary.

MISSION

IWTO’s mission is to help its Wool Industry Members to understand the textile demands of the consumers, and to enhance the response to them with products and promotional activities especially developed to meet their needs, with a fibre that is highly desirable for its social, technical, comfortable and sustainable values.  The expected outcome should be a better positioning of the wool fibre on top of consumers’ choices and preferences, and to bring a steady increase of wool sales and higher market share, and the maintenance of commercial advantages along the entire wool demand chain, from wool growers to retailers all around the world.

Its vision is to position and value wool clearly in the consumer mind as a material that is desirable for its technical, ethical and comfort values.  The global wool industry is:

  • Producing around 2,1 million tons of wool per year.
  • Taking care of more than 1 billion sheep around the world, with the highest focus on animal welfare.
  • Almost 78% of the world wool production is taking place in IWTO member countries.
  • Almost 816 000 tonnes of fabric (wool and other wool blends) is produced annually by the global wool industry, of which 92% is produced in IWTO member countries.
  • Over 900 000 tonnes of raw wool (greasy, scoured, carbonised) is traded yearly, with IWTO members accounting for 87%.
  • The value of raw wool exports (greasy, scoured, carbonised) from IWTO members is around US$2,5 billion yearly (source: Woolmark).
  • The value of wool tops exported from IWTO countries is around US$ 1,2 billion annually (source: Woolmark).
  • Some 92% of the world production of wool tops is manufactured in IWTO member countries.
  • Over 2 million tons of yarn (wool and other fibres) is annually produced in the world, of which IWTO member countries account for 72%.
  • About 90% of all worldwide fabrics containing wool is produced in IWTO member countries.
  • The total retail value of sales of wool products is around US$80 billion yearly (source: Woolmark).
  • IWTO represents an industry with more than 200 000 commercial farms and several million small-holdings worldwide, and more than 4 000 wool and textile manufacturing companies.
  • The wool industry employs millions of people in production, harvesting and throughout its many processing stages.

The four pillars of IWTO are: trading instruments (such as test methods, market information and statistics and licensing test laboratories), facilitating industry strategy, market access and development and networking through its congresses and events.

The South African wool industry is represented at IWTO by the South African Wool Textile Council.  Representatives of Cape Wools and the NWGA regularly attend NWGA meetings.

It organises a multitude of events

IWTO organises a multitude of events (listed hereunder) each year to promote communication and consequent action within the wool industry.

IWTO congress

This is an annual event which provides a strong platform for business contacts and serves as a useful forum for discussion and exchange between members on issues of interest to the industry and makes it possible to adopt convergent positions to overcome specific problems.

IWTO Wool Forum

The IWTO Wool Forum is held each year around March/April and gives an update on the latest innovations of the wool and textile industry.

IWTO Country Summit

IWTO organizes is IWTO Country Summits on request. These summits are organised from time to time in new upcoming and/or especially interesting wool textile countries to create a platform for members to establish new business contacts and communication in the respective countries.

Wool show cases

IWTO organizes and executes stalls (wool show cases) at leading international exhibitions and trade shows. All members have the opportunity to participate in these stalls in order to communicate and promote the benefits of wool to all players in the supply chain as well as to the final consumer.

Blue book

Developed over the years by the IWTO, the Blue Book represents the basis for the conditions under which most of the world wool trade conducts its business. The rules contained in it are agreed upon by the various players in the wool-textile trade and industry. The Blue Book is regularly reviewed to reflect current commercial practices and requirements.

Arbitration

The International Wool Textile Arbitration Agreement, set out in the Blue Book, provides for the resolution of disputes arising between partners from different countries. Such a procedure ensures a fair and efficient settlement thanks to the involvement of committed and experienced arbitrators from the industry.

Test methods and regulations

IWTO develops and regularly updates a number of test methods and regulations to ensure standardisation and reliability of tests carried out on the fibre and to maximise and enhance its unique intrinsic characteristics.

Laboratory licensing

IWTO is providing an international licensing scheme for laboratories in compliance with the criteria required to issue IWTO test certificates for specific test methods and regulations. This initiative gives enhanced credibility to wool testing around the world.

Super “S” labelling

IWTO is providing, through an international licensing scheme, a world-wide registered label for identification of fine wool fabrics and clothing.

Market intelligence/statistics

IWTO annually publishes a Market Information booklet, setting out detailed figures covering the different stages of activity in the industry.

World Wool Award (WWA)

On an annual basis, IWTO is awarding students and entrepreneurs from textile, fashion and marketing areas, for outstanding projects in the fields of design, technology and marketing related to wool.

International Student exchange programme (ISEP)

This project is aimed at strengthening links between wool industry and education institutions by enabling young, talented people to undertake industrial and academic placements in companies or organisations active in the wool sector.

 

Comment » | Affiliations, Markets, Public Interest, Wool Marketing

Vooruitsigte vir wolmark bly belowend ondanks onsekerhede

September 30th, 2011 — 12:05pm

DIE vooruitsigte vir die wolmark vir 2011/12 lyk ondanks die ekonomiese onsekerheid in die Euro-sone belowend, aldus die jongste kommoditeitsverslag van die Australian Bureau of Agricultural and Resource Economics and Sciences (Abares).

Die buro verwag dat daar op kort termyn ’n afplatting sal wees in die vraag na wolprodukte in die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling, wat bestaan uit die ryk nywerheidslande van die wêreld (OESO). Dit geld veral vir Amerika, Japan en Brittanje, waar voorraad moontlik in die woltekstielketting kan opbou.

Voorraadvlakke

Voorraadvlakke reg oor die wêreld is egter nog laag, terwyl wolproduksie in die belangrikste uitvoerlande na verwagting sal daal. Dit kan as teenwig vir die afname in die vraag dien.

Vraag uit China

Die enigste uitsondering is Australië, waar skaapgetalle aan die toeneem is en produksie na raming met 1% tot 355 miljoen kg sal styg.  Abares grond sy positiewe vooruitskouing op die feit dat die vraag uit China na verwagting sterk sal bly, hoofsaaklik as gevolg van die verwagte groei in die binnelandse verbruik van wol.

Luidens die verslag word sowat 50% van die wol wat Australië na China uitvoer deur die binnelandse mark geabsorbeer.

Hoewel China se ekonomiese groei na verwagting ietwat kan afplat vergeleke met die vorige jaar, is die verwagting dié land se ekonomie nietemin stewige groei sal toon.

 Tekstielbedryf

’n Bemoedigende teken is dat die regering steeds in die land se tekstielbedryf belê en groei in dié sektor stimuleer.            China het in verlede jaar reeds begin om groot beleggings in die opgradering en uitbreiding van die tekstielbedryf te maak, wat in dié jaar voortgesit is.

Die Chinese verwerk tans 50% van alle vesels wat in die wêreld geproduseer word. Dié land het verlede jaar 450 miljoen kg wol verwerk. Dit is 42% van die wêreld se wolproduksie.  Plaaslike uitvoerders wat pas ’n wolkongres in Nanjing, China, bygewoon het, sê die meeste wolverwerkers was positief oor die vooruitsigte vir dié seisoen.

Die verwagting was dat pryse wel van tyd tot tyd sal terugsak, maar dat die huidige vlakke volhoubaar is en waarskynlik verder sal styg.  Dit sal egter net kan gebeur as die Europeërs ’n oplossing vir die skuldkrisis vind en die wêreld nie weer in ’n resessie verval nie.

Wisselkoerse

Die beskikbaarheid van wol en wisselkoersbewegings sal dié seisoen weer ’n belangrike rol in beweging van die wolmark speel, soos tydens die laaste paar veilings gebeur het.  Die plaaslike mark het danksy die aanmerklike daling van die rand teenoor die Amerikaanse dollar die afgelope paar weke gestyg.                               

Die Merino-aanwyser het op die veiling van 21 September die vorige seisoen se hoogste vlak verbygesteek en nader aan die sleutelvlak van R100/kg beweeg.  Die veilings is sover gekenmerk deur goeie vraag, wat ongetwyfeld aangehelp word deur die feit dat kopers nou weer na China kan uitvoer. Die eerste besendings is reeds verskeep.

In Australië het die mark die laaste paar veilings teruggesak omdat die Australiese dollar nie so skerp gedaal het nie en waarskynlik ook weens die groot aanbiedings.

Een van die treffende foto's wat in die tweede fase van die Australiese bemarkingsmaatskappy, The Woolmark Company, se veldtog gebruik gaan word om Merinowol te bevorder. In dié veldtog word beoog om ’n boodskap aan die verbruiker uit te dra dat wol lig en sag teen die vel is en die persepsie dat dit krap, te verander. Die naam van die veldtog is: "Merino. No Finer Feeling."

 

 

 

 

Comment » | Afrikaans, Markets, News, Wool Marketing

Progress on the Portable Fibre Diameter Measurement Instrument (Micron meter)

September 29th, 2011 — 2:14pm

After some delay has a company been established for the manufacture of the FibreLux instrument. Mr. Johan Joubert has been appointed Director of Nekan Trading (Pty) Ltd, the company that will be responsible to manufacture the instrument.

NATWOOL TRUST has been accepted to be the distributor of the instrument in South Africa. This responsibility is also formalised in a “Heads of Agreement” to be signed between Nekan Trading and members of the consortium (who were responsible to develop the instrument). Nekan Trading has now approached NATWOOL TRUST to place an order for the instruments.

The instruments will be on sale from next year for an amount of R15 000 excluding VAT. Interested parties can contact the NWGA Head Office, Bonita Francis. Photo of Portable Fibre Diameter Measurement Instrument

 

 

 

 

 

Comment » | Clip Preparation, Management Practices, New Developments

Back to top