Simbool van trots weer op wolbale
July 2nd, 2010 — 10:14am
Die Springbokkopmerk wat vroeër jare op wolbale verskyn het, en wat as gevolg van boikotte verlore geraak het gaan weer op wolbale aangebring word as simbool van trots vir Suid-Afrika. Continue reading »
Comment » | Afrikaans, Current Projects, News, Public Interest, Shearing, Wool Farmer