Predator control contact list

Change of details: Current details: Hotgroup www.hotgroup.co.za 082 8875328 Please change to: Hotsure: www.hotsure.co.za 0861 HOTCALL (468 225) Pro-active risk management collars

Gert Meintjes HOTGROUP R&D +27 (82) 761 8364 South Africa Tel 1: 0861 HOTCALL (4682255) Tel 2: 0861 COLLAR (265527) Fax: 086 640 5744 RSA only URL: http://www.hotgroup.co.za Email: info@hotgroup.co.za FREE Fax-to-Email service: http://www.hotfreefax.co.za

Livestock- and Game industry forum on damage causing animals

Livestock- and Game Producers' Organisations had a meeting recently in Port Elizabeth with the objective of establishing an Industry Forum to collectively address the problem of damage causing animals. An agreement between the organizations was subsequently formalised by the establishment of the National Damage Causing Animal Forum (NDCAF)

Petrus de Wet from NWGA will chair the forum. The establishment of the Forum follows on statistics that was released by ALPRU, stationed at the University of Free State, indicating the biggest stock losses in SA history as a result of damage causing animals over the past year. An estimated R1.108 billion is involved. Representatives from the Red Meat-, Wool-, Mohair- and Game Industries were involved in establishing the Forum, which will focus on management of damage causing animals where predation of one animal on another is involved. An invitation to Milk- and Ostrich producers will also be extended to join the Forum.

[More]

Probleemdier skade

 Angora lamb jackal bite   

  Lambs one farm jackal  blackbackejackalbites3

blackbackejackalbites4 Foto15  jackalbites4  Calf horribilis

Lewendehawe- en wildindustrie werkgroep vir skadeveroorsakende diere

Verteenwoordigers uit die rooivleis-, wol-, bokhaar- en wildprodusente-geledere het onlangs 'n werkgroep gestig om die probleem van skadeveroorsakende diere aan te spreek. 'n Uitnodiging is ook aan melk- en volstruisprodusente gerig om by die inisiatief in te skakel. Die werkgroep hoop om wetgewing en beleid gesamentlik te beinvloed, en sal slegs gesprek voer met partye wat verbind is tot 'n werkbare oplossing. Daar sal nie gehoor gegee word aan drukgroepe wat boikotte voorstaan nie.

Petrus de Wet is die voorsitter van die werkgroep.  

Lewendehawe- en wildprodusente organisasies het onlangs in Port Elizabeth byeengekom om 'n werkgroep te vorm ten einde hul kragte saam te snoer om die probleem van skadeveroorsakende diere doeltreffend te kan aanspreek. Hiertydens is 'n samewerkingsooreenkoms tussen die verskeie organisasies geformaliseer.

Dit volg op statistieke wat onlangs deur ALPRU, gesetel by die Universiteit van die Vrystaat, vrygestel is en daarop dui dat die veebedryf die afgelope jaar die grootste verliese in die geskiedenis gely het as gevolg van skadeveroorsakende diere. Hierdie verliese is op R1,108 biljoen bereken en veral kleinveeprodusente word hierdeur geraak. Hierdie verliese sluit nie die skade in wat deur die grootvee- en wildbedrywe gely is nie.


[More]

Wat gemaak met rooijakkalse en rooikatte

HO de Waal

ALPRU/UV

 

Die afgelope jaar is almal bewus gemaak van die omvang en impak van skade wat deur roofdiere, veral die rooijakkals en rooikat aangerig word. Daar is min twyfel dat die twee spesies tans wyd oor die land versprei is. Daar is egter geen data oor hulle huidige nasionale verspreiding en veral die grootte van die populasies nie.

Roofdiere soos luiperds, jagluiperds en bruin hiënas rig ook skade aan maar dit is sporadies en meestal ook net tot sekere gebiede beperk. Die wel en weë van veral die luiperd word dikwels op sensasionele wyse aan die publiek opgedis. Die pogings om die charismatiese luiperd te beveilig is prysenswaardig maar die benadering om skade deur luiperds te verminder verskil radikaal van die vir middelslag roofdiere soos die rooijakkals en rooikat, daarom vorm dit nie verder deel van hierdie bespreking nie.

[More]

Probleemdierbeheer

Wolboer Oct 2001

Kennis van roofdierbiologie en -gedrag kan help om die effektiwiteit en selektiwiteite van roofdierbeheermetodes te verhoog en om van die probleme met onoordeelkundige vernietiging van roofdiere die hoof te bied.
Kennis van die natuurlike gedragspatrone van roofdiere en die beoordeling van roofdierprobleme in biologiese terme is 'n belangrik aspek van die hedenaagse boerderybedryf. Daar word deesdae meer geneig om saam met die natuur te boer as teen die natuur.

[More]

Problematic Species

Wolboer Oct 2001

Dogs
Lack of control of domestic dogs by owners can cause huge stock losses. The reluctance by livestock owners to accept the fact that uncontrolled dogs may be the cause of their losses often compounds the issue and has been the cause of much animosity between neighbours.

[More]

Problem Animals - All in the Mind!

Love to hate wildlife?
Problem animals? It's all in the mind!

Tim Snow
Field Operations Manager;
EWT Poison Working Group -
PWG Wildlife Conflict Helpline 082 463 4104.


Working in the field of wildlife management and problem animal damage management, one soon becomes acutely aware of a very wide scale of tolerance, and an incredible diversity of complainants viewpoints on damage causing animals.

The term "problem animal" is rather vague and usually refers to predators of small stock in the agricultural sector. But the title of problem animal can be bestowed on many creatures ranging from ants to elephants. This depends on the effect of that species on humanity and the degree of impact, or perceived impact on ones well-being or financial status. Without disregard for the severity of predator conflicts, or belittling the view of every individual; I would suggest that the problem is in the human mind, and that the severity will vary dependent on the individual point of view.

[More]

Gifhalsbande

Eddie Steenkamp

Baie boere sien gifhalsbande in dieselfde lig as 'n slagyster, wat 'n stukkie toerusting behels wat jy aanwend om 'n krisis op te los. Die gifhalsband is egter 'n baie belangrike skakel in 'n deurlop-ende bestuursplan t.o.v. roofdiere (jakkalse en rooikatte) wat geïnte-greer is met jou kuddebestuur.

[More]

Diagnosis van Rooikat Vangs

 Dr. Louis du Pisani van ons Middelburg kantoor, het op op 'n lam afgekom wat die vorige nag deur 'n roofdier gevreet is. Die vraag wat dadelik by hom opgekom het, is die lam deur die roofdier gevang of het hy van 'n ander oorsaak gevrek? Indien dit wel gevang is, deur wat? Louis het 'n reeks van foto's geneem wat duidelik uitwys hoe hy tewerk gegaan het om die oorsaak van die lam se dood se bevestig.

[More]

More Entries

This blog is running version 5.9.2.002. Contact Site Administrator