Skoonmaakwenke vir Wolprodukte
Onthou om vlekke dadelik te behandel anders mag die skade permanent wees.
ALKOHOL OF VOEDSEL: Gebruik sodawater. Plaas 'n handdoek onder die kol. Laat die soda skuim en vryf liggies na die middel van die kol toe.
BALPUNTPEN: Behandel met gliserien en week vir 'n rukkie. Verwyder die kol met brandspiritus, eter of alkohol.
There are no comments for this entry.
[Add Comment] [Subscribe to Comments]