Luisbesmetting

 DIE INVLOED VAN LUISBESMETTING OP DIE GASHEER

Wat die oordraging van siektes betref, is luise van geringe belang. Varkluise kan wel pokkevirusse oordra - die hondeluis (Trichodectues canis) kan soms optree as tussengasheer vir die hondelintwurm (Dipylidium caninum)

[More]

Wurmmiddel weerstandbiedendheid

Die weerstand wat rondewurms teen die moderne wurmmiddels opbou, is besig om skrikwekkend toe te neem. In die land is daar selfs plase waar geen wurmmiddel meer enige resultate toon nie. Die uiteinde van so 'n verskynsel is dat daar op geen manier meer effektief met skape geboer kan word nie. Weerstand kom voor wanneer die effektiwiteit van die middel onder 95 % daal, alhoewel daar steeds 'n mate van beheer uitgeoefen kan word.

[More]

Blou-uier

Blou-uier - Dr Francois Malan - Intervet SA (Edms) Bpk

Boere gebruik hierdie term vir enige vorm van ontsteking van die uier (mastitis) van ooie. Werklike blou uier is eintlik 'n beskrywing van die toestand waar die uier 'n akute ontsteking het en 'n blou verkleuring ondergaan.

[More]

Mineral deficiencies

Vlok Ferreira
University of Stellenbosch
Typical consumption of a mineral-salt lick is 13-27 g per ewe daily depending upon season, lactation and salt content in the water and feed eaten. Inadequate dry matter intake may increase salt and mineral intake to 45-90 g daily. This level isn't toxic, provided adequate water is available. Salt is an excellent carrier for sources of calcium and phosphorus.

[More]

Lice management

Intervet
Lice are a persistent problem that are found throughout South Africa. These parasites are a problem particularly in winter and in animals that are in a poor condition or are underfed.

[More]

Sheep must be treated well

Sheep must be treated well - they are like people, just as diverse

Smiley de Beer

Consider the implications: how then should crushes be built - to the left or to the right?
Researchers contend that sheep know and remember people's faces, and they also know each other's faces. You work with sheep and you may have noticed that certain sheep walk together. It is true that sheep form friendships. Just think how unpleasant it must be for them if you separate them into small flocks shortly before lambing time.

[More]

Die verskil tussen Bloednier en Geilsiekte

Dr Pieter Venter
Wolboer April 2002

Bloednier en Geilsiekte is nie dieselfde siekte nie. Bloednier kom vanaf 'n Clostridium kiem wat normaalweg in 'n skaap se dunderm voorkom. Geilsiekte (of Blousiekte vergifting) is 'n siekte wat voorkom wanneer skape op sekere geilgroeiende plante/weidings wei en gebeur gewoonlik wanneer hierdie plante verlep of beskadig word.

[More]

Wurmmiddel weerstand

Smiley de Beer
Wolboer April 2002

Die weerstand wat rondewurms teen die moderne wurmmiddels opbou, is besig om skrikwekkend toe te neem. In die land is daar selfs plase waar geen wurmmiddel meer enige resultate toon nie. Die uiteinde van so 'n verskynsel is dat daar op geen manier meer effektief met skape geboer kan word nie. Weerstand kom voor wanneer die effektiwiteit van die middel onder 95 % daal, alhoewel daar steeds 'n mate van beheer uitgeoefen kan word.

[More]

Voorwinterdosering

Wolboer April 2002
Die goeie reëns landwyd die afgelope tyd het die veld en gesaaides laat blom. Die goeie reëns het egter 'n broeikas geskep vir parasiete, veral inwendige parasiete wat vee teister.

Om die goeie kondisie van vee deur die winter te behou, is dit noodsaaklik dat boere gedurende Maart en April 'n strategiese dosering doen, anders gaan inwendige parasiete onder hulle vee maai, waarsku Ben Erasmus, produk bestuurder van Bayer Dieregesondheid.

[More]

Blue tongue

Wolboer April 2002
Blue tongue is an insect-borne, viral, non-contagious disease. It is transmitted from infected animals to susceptible sheep by the bites of a small insect commonly called a biting midge or gnat. This is a seasonal disease normally occurring only from mid-Summer until frost in the Autumn.

[More]

More Entries

This blog is running version 5.9.2.002. Contact Site Administrator