Kommunale wolprodusente vra regeringsbystand

Die Nasionale Wolkwekers Vereniging se kommunale streekkongresse is goed bygewoon. Die boere in die vier streke wat die Amatola, Oliver Tambo, Chris Hani , Alfred Nzo en Ukwahlamba distrik munisipaliteite insluit, versoek die regering dringend om op veral veediefstal en probleemdierbeheer te konsentreer. Die munisipaliteite is ook versoek om wetgewing in te stel oor skadelike onkruid soos boetebos wat nou probleme in die gebiede veroorsaak.

Comments
This blog is running version 5.9.2.002. Contact Site Administrator